Bashir Salahuddin
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bashir Salahuddin (* 1976) is 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Snatched (2017) en in die televisiereekse Late Night with Jimmy Fallon (2009), Maya & Marty (2016), en GLOW (2017).
Bashir Salahuddin | |
Geboorte | 1976 (47–48 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skrywer en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2017: Snatched
Televisiereekse
wysig- 2007: Finish Our Movie
- 2009: Late Night with Jimmy Fallon
- 2016: Maya & Marty
- 2017: GLOW
- 2019: Sherman's Showcase
Televisierolprente
wysig- 2014: The Maya Rudolph Show
- 2016: Brothers in Atlanta
- 2016: Southside
- 2017: NBA Awards 2017