Lille OSC

Weergawe deur Frankel (besprekings | bydraes) op 12:36, 2 April 2012 (Nuwe blad: {{Sokkerklub infoboks | beeld = 150px| klubnaam = Lille OSC| vollenaam = Lille Olympique Sporting Club Lille Métropole| ...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Lille OSC is 'n Franse sokkerspan uit Rijsel (Lille in die Franse taal), wat in die Ligue 1 speel. Die klub se tuisveld is die Stade Lille Métropole, waarin 18.200 toeskouers kan plaasneem (vanaf 2012 sal hulle in die Grand Stade Lille Métropole speel, wat 'n kapasiteit van 50.000 sal het). Lille is die huidige kampioene en is ook houer van die Coupe de France (die belangrikste Franse beker).

Lille OSC
Volle naam Lille Olympique Sporting Club Lille Métropole
Stigting 1902
Tuisveld Stade Lille Métropole,
Rijsel
Kapasiteit 18 200
Voorsitter Vlag van Frankryk Michele Seydoux
Afrigter Vlag van Frankryk Rudi Garcia
Liga Ligue 1
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen van Frankryk (3)
1945/46, 1953/54, 2010/11
(naaswenner (5): 1947/48, 1948/49, 1949/50, 1950/51, 2004/05.
  • Coupe de France (6)
1946, 1947, 1948, 1953, 1955, 2011
(naaswenner (2): 1945, 1949)
  • Franse Supercup
(naaswenner (2): 1955, 2011)
  • Intertoto-beker (1)
2004
(naaswenner (1): 2002)

Bekende sokkerspelers