Ketti Gallian (25 Desember 1912 – Desember 1972) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Marie Galante (1934), Under the Pampas Moon (1935), Shall We Dance (1937), en La piste du sud (1938).

Ketti Gallian
Geboorte (1912-12-25)25 Desember 1912
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1934: Marie Galante
  • 1935: Under the Pampas Moon
  • 1937: Shall We Dance
  • 1937: Espionage
  • 1938: La piste du sud
  • 1945: Mademoiselle X
  • 1950: Agnès de rien

Eksterne skakels

wysig