Lombardye: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met '{| border="1" cellpadding="2" cellspacing="0" align="right" style="float:right; margin-left:15px;margin-bottom:15px;empty-cells:show; width:280px" ! colspan="2" bgcolor="...' |
kNo edit summary |
||
Lyn 28: | Lyn 28: | ||
| colspan="2" align="center" | [[Lêer:Lombardy in Italy.svg|270px|Die ligging van Lombardye in Italië]] |
| colspan="2" align="center" | [[Lêer:Lombardy in Italy.svg|270px|Die ligging van Lombardye in Italië]] |
||
|} |
|} |
||
'''Lombardye''' ([[Italiaans]] en [[Lombardies]]: ''' Lombardia''') is 'n streek in Noord-[[Italië]] wat in 11 provinsies opgedeel word. Lombardye grens in die weste aan [[Piëmont]], in die noorde aan [[Switserland]], in die noordooste aan [[Trentino-Suid-Tirol]], in die ooste aan [[Veneto]] en in die suide aan [[Emilia-Romagna]]. Die streek beslaan 23 884 km² en het ongeveer 10 miljoen inwoners in 2016 gehad. |

Wysiging soos op 10:15, 5 Mei 2017
Lombardye Lombardia | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Land: | Italië |
Hoofstad: | Milaan |
Administratiewe verdeling: | 11 provinsies |
Oppervlakte: | 23 844 vk km |
Bevolking: | 10 014 304 (2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 420 inwoners per vk km |
Webwerf: | regione.lombardia.it |
President: | Roberto Maroni (LL-LN) |
Kaart | |
Lombardye (Italiaans en Lombardies: Lombardia) is 'n streek in Noord-Italië wat in 11 provinsies opgedeel word. Lombardye grens in die weste aan Piëmont, in die noorde aan Switserland, in die noordooste aan Trentino-Suid-Tirol, in die ooste aan Veneto en in die suide aan Emilia-Romagna. Die streek beslaan 23 884 km² en het ongeveer 10 miljoen inwoners in 2016 gehad.
Die streek se hoofstad en grootste stad is Milaan (Milano in Italiaans).