Lombardye: Verskil tussen weergawes
kNo edit summary |
k +sjabloon |
||
Lyn 38: | Lyn 38: | ||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Streke van Italië}} |
|||
[[Kategorie:Streke van Italië]] |
[[Kategorie:Streke van Italië]] |
Wysiging soos op 12:50, 7 Mei 2017
Lombardye Lombardia | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Land: | Italië |
Hoofstad: | Milaan |
Administratiewe verdeling: | 11 provinsies |
Oppervlakte: | 23 844 vk km |
Bevolking: | 10 014 304 (2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 420 inwoners per vk km |
Webwerf: | regione.lombardia.it |
President: | Roberto Maroni (LL-LN) |
Kaart | |
Lombardye (Italiaans en Lombardies: Lombardia) is 'n streek in Noord-Italië wat in 11 provinsies opgedeel word. Lombardye grens in die weste aan Piëmont, in die noorde aan Switserland, in die noordooste aan Trentino-Suid-Tirol, in die ooste aan Veneto en in die suide aan Emilia-Romagna. Die streek beslaan 23 884 km² en het ongeveer 10 miljoen inwoners in 2016 gehad.
Die streek se hoofstad en grootste stad is Milaan (Milano in Italiaans).
Lombardye dien ook as 'n reuse aandrywer van Europa se ekonomie – met 'n geskatte bruto binnelandse produk (BBP) van ongeveer €350 miljard[1].
Verwysings
- ↑ Eurostat 2016 (en) - besoek op 5 Mei 2017
Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto |