Toskane: Verskil tussen weergawes
+ link |
k +sjabloon |
||
Lyn 37: | Lyn 37: | ||
<br> |
<br> |
||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Streke van Italië}} |
|||
[[Kategorie:Streke van Italië]] |
[[Kategorie:Streke van Italië]] |
Wysiging soos op 12:53, 7 Mei 2017
Wapen en vlag | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Hoofstad: | Florence |
Administratiewe verdeling: | 10 provinsies |
Oppervlakte: | 22 990.18 vk km |
Bevolking: | 3 749 813 (31 Desember 2010) |
Bevolkingsdigtheid: | 163 inwoners per vk km |
Webwerf: | www.regione.toscana.it |
ISO 3166-2: | IT-52 |
President: | Enrico Rossi |
Kaart | |
Toskane (Italiaans: Toscana) is 'n streek in Italië. Dit beslaan 'n oppervlakte van 22 990 vierkante kilometer en het ongeveer 3,7 miljoen inwoners. Die streek se hoofstad is Florence.
Toskane is bekend vir sy landskappe en kunssinnige geskiedenis. Die streek besit ook ses gebiede wat deur UNESCO beskerm word: die geskiedkundige sentrum van Florence, die geskiedkundige sentrum van Siena, die plein van die Katedraal van Pisa, die geskiedkundige sentrum van San Gimignano, die geskiedkundige sentrum van Pienza en die heuwelagtige gebied Val d'Orcia.
Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto |