Apulië: Verskil tussen weergawes
Nuwe bladsy geskep met '{| border="1" cellpadding="2" cellspacing="0" align="right" style="float:right; margin-left:15px;margin-bottom:15px;empty-cells:show; width:280px" ! colspan="2" bgcolor="...' |
k tikfout |
||
Lyn 32: | Lyn 32: | ||
Die streek se hoofstad en grootste stad is [[Bari]]. |
Die streek se hoofstad en grootste stad is [[Bari]]. |
||
Terwyl feitlik alle inwoners Italiaans magtig is, word [[Griko]], 'n [[Grieks]]e dialekt, nog deur 'n paar duisende mense gepraat<ref>[https://www.ethnologue.com/language/ell Ethnologue.com - Grieks (in Italië)] {{en}} - besoek op 28 |
Terwyl feitlik alle inwoners Italiaans magtig is, word [[Griko]], 'n [[Grieks]]e dialekt, nog deur 'n paar duisende mense gepraat<ref>[https://www.ethnologue.com/language/ell Ethnologue.com - Grieks (in Italië)] {{en}} - besoek op 28 2017</ref>. |
||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
Wysiging soos op 10:06, 28 Mei 2017
Apulië Puglia | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Land: | Italië |
Hoofstad: | Bari |
Administratiewe verdeling: | 5 provinsies en 1 metropolitaanse stad |
Oppervlakte: | 19 358 vk km |
Bevolking: | 4 066 656 (2017) |
Bevolkingsdigtheid: | 210 inwoners per vk km |
Webwerf: | www.regione.puglia.it |
President: | Michele Emiliano (PD) |
Kaart | |
Apulië (Italiaans: Puglia; uitgespreek [ˈpuʎʎa]) is 'n streek in Suid-Italië wat in vyf provinsies en een metropolitaanse stad (Bari) opgedeel word. Apulië grens in die weste aan Kampanië, in die noorde aan Molise, in die ooste aan die Adriatiese See, in die suide aan die Golf van Tarente en in die suideweste aan Basilicata. Die streek beslaan 19 358 km² en het ongeveer 4 miljoen inwoners in 2017 gehad.
Die streek se hoofstad en grootste stad is Bari.
Terwyl feitlik alle inwoners Italiaans magtig is, word Griko, 'n Griekse dialekt, nog deur 'n paar duisende mense gepraat[1].
Verwysings
- ↑ Ethnologue.com - Grieks (in Italië) (en) - besoek op 28 Mei 2017
Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto |