Abruzze
Voorkoms
Wapen en vlag | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Hoofstad: | L'Aquila |
Administratiewe verdeling: | 4 provinsies |
Oppervlakte: | 10 763 vk km |
Bevolking: | 1 342 975 (2011) |
Bevolkingsdigtheid: | 120 inwoners per vk km |
Webwerf: | [1] |
ISO 3166-2: | |
President: | Giovanni Chiodi (PdL) |
Kaart | |
Abruzze (Italiaans: Abruzzo) is 'n streek in Sentraal-Italië. Abruzze grens in die noorde aan Marke, in die weste en suidweste aan Latium en in die weste aan die Adriatiese See. Die streek beslaan 13 595 km² en het ongeveer 6 miljoen inwoners in 2004 gehad.
Die streek se hoofstad is L'Aquila.
Provinsies
Die streek word in vyf provinsies opgedeel:
Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto |