Kampanië
Wapen en vlag | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Land: | Italië |
Hoofstad: | Napels (Napoli) |
Administratiewe verdeling: | 5 provinsies |
Oppervlakte: | 13 590,25 vk km |
Bevolking: | 5 834 056 (31 Desember 2010) |
Bevolkingsdigtheid: | 429 inwoners per vk km |
Webwerf: | www.regione.campania.it |
ISO 3166-2: | IT-72 |
President: | Stefano Caldoro (PdL) |
Kaart | |
Kampanië (Italiaans: Campania) is 'n streek in Suid-Italië. Kampanië grens in die noordweste aan Latium, in die noorde aan Molise, in die noordooste aan Apulië, in die ooste aan Basilicata en in die weste aan die Tirreense See. Die streek beslaan 13 595 km² en het ongeveer 6 miljoen inwoners in 2004 gehad.
Die naam van die streek is regstreeks van Latyns afgelei, die Romeine het die streek Campania felix genoem, wat gelukkig land(skap) beteken.
Die streek se hoofstad en grootste stad is Napels (Napoli in Italiaans).
Provinsies
Die streek word in vyf provinsies opgedeel:
Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto |