Gaan na inhoud

Hiroshima-prefektuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 11:45, 7 September 2018 (Hulp:Normdata)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Kaart
Vlag van die Hiroshima-prefektuur

Hiroshima-prefektuur (広島県 Hiroshima-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Hiroshima is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.