Gaan na inhoud

Vanielje (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 07:29, 21 September 2018 (Verander na wikitable)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
#F3E5AB

Die kleur vanielje is 'n ryk skakering van afwit, sowel as 'n mediumdowwe skakering van geel.

Volgens die woordeboek van kleure, was die eerste opgetekende gebruik van "vanielje" as 'n kleurnaam in Engels in 1925.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word vanielje as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #F3E5AB
RGB-kleurmodel (243, 229, 171)
CMYK (0, 6, 30, 5)
HSV (48°, 30%, 95%)

Sien ook[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.