Gaan na inhoud

Bashir Salahuddin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 09:27, 23 Desember 2019 (Robot verwyder: Kategorie:Amerikaanse akteurs)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Bashir Salahuddin
Geboorte 1976 (47–48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bashir Salahuddin (* 1976) is 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Snatched (2017) en in die televisiereekse Late Night with Jimmy Fallon (2009), Maya & Marty (2016), en GLOW (2017).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2017: Snatched

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2007: Finish Our Movie
  • 2009: Late Night with Jimmy Fallon
  • 2016: Maya & Marty
  • 2017: GLOW
  • 2019: Sherman's Showcase

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2014: The Maya Rudolph Show
  • 2016: Brothers in Atlanta
  • 2016: Southside
  • 2017: NBA Awards 2017

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]