Gaan na inhoud

LGBT-regte in Turkye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 17:55, 29 Julie 2021 (Artikel is wees.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gay pride in Istanboel

Turkye erken homoseksualiteit sedert 1993. Homoseksualiteit is sedert 1852 in die Ottomaanse Ryk wettig. Istanboel, 'n stad in Wes-Turkye, is bekend as die land se "gay hoofstad".