Gaan na inhoud

Islamitiese groen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 11:04, 9 Februarie 2023 (uitgebrei uit Britse wiki (geen verwysing beskikbaar))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
#009900

Die kleur groen (Arabies: أخضر, geromaniseer: 'akhḍar) het 'n aantal tradisionele assosiasies in Islam. In die Koran word dit met die paradys geassosieer. Groen is deur die Sjiïete aangeneem, en bly veral gewild in Sjiïtiese ikonografie, maar dit word ook wyd gebruik deur Sunni-state, veral in die vlag van Saoedi-Arabië en die vlag van Pakistan.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word Islamitiese groen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #009900
RGB-kleurmodel (0, 153, 0)
CMYK (82, 6, 100, 1)
HSV (120°, 100%, 60%)

Sien ook[wysig | wysig bron]