Gaan na inhoud

Sjabloonbespreking:Diereriem

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BurgertB (besprekings | bydraes) op 08:37, 26 Desember 2009
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Ek verander alles maar na "sterreteken". Daar is 'n verskil tussen 'n sterrebeeld, wat met astronomie te doen het, en 'n sterreteken, wat met die astrologie te doen het. Ek stel voor Ram (sterrebeeld) en Steenbok (sterrebeeld) word geskrap, anders sal 'n mens nie 'n artikel oor die sterrebeelde kan doen nie. Winston (kontak) 08:20, 26 Desember 2009 (UTC)[antwoord]