Gaan na inhoud

.fr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

.fr is die agtervoegsel van Franse domeinname. Net soos .re, .tf en .wf word die topvlak-domein .fr ook deur AFNIC beheer.

Die volgende tweedevlak-domeine is vir registrasies beskikbaar:

  • .tm.fr - vir handelsmerke
  • .asso.fr - vir verenigings
  • .nom.fr - vir familiename
  • .prd.fr - vir ondersoek en ontwikkeling
  • .presse.fr - vir die media en pers
  • .com.fr - oop vir almal
  • .gouv.fr - vir die Franse regering

Naas hierdie ses tweedevlak-domeine kan AFNIC ook addisionele tweedevlak-domeine vir sekere sektore registreer.

Sien ook

Eksterne skakels