Gaan na inhoud

Kadmiumrooi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
#E30022

Kadmiumrooi is 'n skakering van rooi kleur.

Kleurkoördinate

Kadmiumselenied

Volgens verskeie kleurskemas word kadmiumrooi as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #E30022
RGB-kleurmodel (227, 0, 34)
CMYK (0, 100, 85, 11)
HSV (351°, 100%, 89%)

Sien ook

Verwysings