Gaan na inhoud

Kirkwall

Koördinate: 58°59′00″N 2°57′00″W / 58.98333°N 2.95000°W / 58.98333; -2.95000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Kirkwall
Kirkwall se seehawe
Kirkwall se seehawe
Kirkwall is in Skotland
Kirkwall
Kirkwall
Koördinate: 58°59′00″N 2°57′00″W / 58.98333°N 2.95000°W / 58.98333; -2.95000
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandSkotland
Unitary authorityOrkney
Bevolking
 • Totaal8 686
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
KW15
Skakelkodes01856

Kirkwall is die grootste nedersetting en hoofstad van die Skotse Orkney-eilande. Dit het 'n bevolking van sowat 8 686 in 2006 gehad. Die naam Kirkwall kom vanaf die Oudnoorse woord "Kirkjuvagr", wat Kerkbaai beteken.

Verwysing

  • Kirkwall. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica