Gaan na inhoud

Lentisel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Die bas van Casimiroa edulis met opvallende lentiselle

Lentiselle is openinkies op boomtakkies wat gaswisseling in die winterseisoen moontlik maak as die plant sy blare verloor het.[1]

In afwesigheid van stomata op blare neem lentiselle die uiters belangrike taak van gaswisseling oor wat nodig is vir die asemhaling. Hulle kan op die oppervlak van stamme en takke gevind word, maar ook op bepaalde vrugte soos appels, avokadopere en mango's.[2]

Verwysing

  1. "Die plantstingel". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2017.
  2. J.L.J. Bezuidenhout 2005 "Lenticel ontogeny".