Gaan na inhoud

Makalu

Koördinate: 27°53′21″N 87°05′19″O / 27.88917°N 87.08861°O / 27.88917; 87.08861
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Makalu
Makalu soos vanaf die suide gesien, die berg regs is Chamlang Makalu soos vanaf die suide gesien, die berg regs is Chamlang
Ligging Tibet (Volksrepubliek China) en Khumbu (Nepal)
Hoogte 8 485[1] meter bo seevlak
Prominensie 2 386
Reeks Himalaja
Koördinate 27°53′21″N 87°05′19″O / 27.88917°N 87.08861°O / 27.88917; 87.08861
Eerste bestyging 15 Mei 1955
Eerste bestyger(s) Jean Couzy
Lionel Terray
Maklikste roete Sneeu/ys-klim
Ligging van Makalu op 'n kaart (Nepal)
Makalu
Makalu
Makalu soos vanaf die weste gesien
Makalu (links) en Berg Everest (regs), soos afgeneem van die IRS.

Makalu (Nepalees: मकालु; Chinees: 马卡鲁山; pinyin: Mǎkǎlǔ Shān) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 485 meter is dit die vyfde hoogste berg in Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga en Lhotse. Makalu is net oos van Berg Everest geleë.

Spitse

Bergspits Hoogte Prominensie Koördinate
Makalu 8 485 m 2 378 m 27°53′22″N 87°5′19″O / 27.88944°N 87.08861°O / 27.88944; 87.08861
Makalu Suidoosspits 7 860 m 140 m 27°52′44″N 87°5′49″O / 27.87889°N 87.09694°O / 27.87889; 87.09694
Kangchungtse (Makalu II) 7 678 m 251 m 27°54′54″N 87°4′43″O / 27.91500°N 87.07861°O / 27.91500; 87.07861

Verwysings

  1. (en) "Makalu, China/Nepal". Peakbagger.com. Besoek op 20 Mei 2015.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Makalu.
  • (en) "Makālu". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.