Gaan na inhoud

Mosbolletjies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Mosbolletjies

Mosbolletjies is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse brood wat gemaak word van deeg deursuur met druiwemos, en gegeur met anys. Mosbolletjies is eerste deur die Franse Hugenote gemaak, en is soortgelyk aan die Franse Brioche.[1]

Verwysings

  1. "Baking Mosbolletjies and bridging the gap between generations!" (in Engels). My Easy Cooking. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2018. Besoek op 20 Mei 2017.