Gaan na inhoud

Rosids

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Rosids
Euphorbia heterophylla
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Rosids
Ordes

Sien teks.

Rosids is 'n groot klade van blomdraende plante. Die klade omvat ongeveer 70 000 spesies, meer as 'n kwart van alle bedeksadiges (Angiospermae). Dit word in 16 tot 20 ordes onderverdeel, afhangende van die omskrywing en klassifikasie. Hierdie ordes, op hul beurt, bestaan ​​uit ongeveer 140 families. Die Rosids en Asterids is by verre die grootste taksonomiese groepe van Eudicots.