Gaan na inhoud

Steve Clemente

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Steve Clemente
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Esteban Clemento Morro
Geboorte (1885-11-22)22 November 1885
Sterfte 7 Mei 1950 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Clemente (22 November 1885 – 7 Mei 1950) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Riding Romance (1925), The Most Dangerous Game (1932), en King Kong (1933).

Filmografie

Rolprente

  • 1917: The Secret Man
  • 1917: The Law of Nature
  • 1918: The Scarlet Drop
  • 1919: Lightning Bryce
  • 1919: The Arizona Cat Claw
  • 1920: Thunderbolt Jack
  • 1920: The Girl Who Dared
  • 1921: Cyclone Bliss
  • 1921: The Double O
  • 1921: Outlawed
  • 1922: Two-Fisted Jefferson
  • 1924: Crashin' Through
  • 1925: Riding Romance
  • 1926: The Combat
  • 1932: The Most Dangerous Game
  • 1933: King Kong
  • 1935: Five Bad Men

Eksterne skakels