Gaan na inhoud

Rektor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Naudefj (besprekings | bydraes) op 13:48, 4 Junie 2014 (Skoonmaak using AWB)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Diego Sales Márquez, die rektor van die Universiteit van Cadiz.

'n Rektor (vanaf Latyn: rector = leier) is 'n akademiese, politieke of religieuse administrateur wat na die belange van die instansie waarvan hy in beheer is omsien. Die termyn en kantoor van 'n rektor word 'n rektoraat genoem.