Rektor
Voorkoms
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/7/74/Rector_univ.jpg)
'n Rektor (vanaf Latyn: rector = leier) is 'n akademiese, politieke of religieuse administrateur wat na die belange van die instansie waarvan hy in beheer is omsien. Die termyn en kantoor van 'n rektor word 'n rektoraat genoem.