Armeense dram
Voorkoms
Die dram (Armeens: Դրամ) is seder 27 November 1993 die geldeenheid van Armenië, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 loema (լումա). Die amptelike ISO-kode is AMD en die valutateken is ֏.
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/e/ea/AM_2003_500_dram_r.png)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) (de) Die bankbiljette van Armenië