Azerbeidjanse Grand Prix
Voorkoms
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f1/Baku_Formula_One_circuit_map.svg/280px-Baku_Formula_One_circuit_map.svg.png)
Die Azerbeidjanse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat vir die eerste keer op die kalender ingesluit is in 2017.[1][2] Dit is op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan, op 25 Junie gehou. Die eerste Formule Eenwedren by dié baan het in 2016 die Europese Grand Prix geheet.[3]
Wenners van die Azerbeidjanse Grand Prix[wysig | wysig bron]
Jaar | Renjaer | Vervaardiger | Renbaan | Verslag |
---|---|---|---|---|
2023 | ![]() |
![]() |
Bakoe | Verslag |
2022 | ![]() |
![]() |
Bakoe | Verslag |
2021 | ![]() |
![]() |
Bakoe | Verslag |
2020 | nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie | |||
2019 | ![]() |
![]() |
Bakoe | Verslag |
2018 | ![]() |
![]() |
Bakoe | Verslag |
2017 | ![]() |
![]() |
Bakoe | Verslag |
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ "FIA Announces World Motorsports Council decisions" (in Engels). Fédération Internationale de l'Automobile. 30 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2020. Besoek op 30 November 2016.
- ↑ "No German Grand Prix on F1 2017 calendar but Azerbaijan race is official". The Guardian (in Engels). Reuters. 30 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 November 2016.
- ↑ "FIA confirms 2016 calendar". Formula1.com (in Engels). Formula One Management. 2 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2016. Besoek op 2 Desember 2015.