Bespreking:Genetiese denkfout
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Genetiese denkfout-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Genetiese denkfout
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Debat oor moontlike skrapping[wysig bron]
VerwyderBronloos gekwaak en uiters beledigend vir ons wetenskaplikes. Ja, wetenskaplikes is soms geïnspireer deur drome of lukrake waarnemings. Dit is 'n normale deel van die kreatiewe proses. Nie 'n "denkfout" nie. Jcwf (kontak) 15:51, 10 Desember 2023 (UTC)- Hou - Hoe ek dit verstaan, dit sê kritiek teen 'n stelling wat gebasseer is op 'n nie verwante inspirasie is ongeldig, indien die resultaat geldig is. Dus nie 'n belediging teen die wetenskap nie. Dit is 'n algemene aanvaarde stelling in logika, soos weerspieël deur die Wikipedia skakels of 'n algemene Google soektog. Sobaka (kontak) 18:35, 10 Desember 2023 (UTC)
- ..kritiek teen 'n stelling wat gebasseer is op 'n nie verwante inspirasie is ongeldig, indien die resultaat geldig is.. As dit so is, hoekom dat die artikel Kekulé daarvan beskuldig 'n denkfout gemaak te hê? Of is dit bedoel 'n voorbeeld van ongeldige kritiek? Indien dit so is moet dit duidelik gemaak word. Jcwf (kontak) 19:37, 10 Desember 2023 (UTC)
- Twee ander voorbeelde uit die Engelse Wikipedia gebruik en die Kekulé voorbeeld verwyder. Sobaka (kontak) 07:25, 11 Desember 2023 (UTC)