Bespreking:Geodia apiarium
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Geodia apiarium-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Geodia apiarium
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kategorie[wysig bron]
@Rooiratel:, dankie vir jou moeite met die sponse! My voorstel m.b.t. katgoriee, plaas elke spesie in sy kategorie volgens genus soos die plante. Vermy globale kategoriee soos Gewonse sponse met 6000+ artikels. Dit het weinige waarde. Groete! Oesjaar (kontak) 19:06, 15 Augustus 2023 (UTC)
- Ja ek is nou besig om hulle almal in die "Geodia" kategorie te plaas. Ek was nie seker oor die "Gewone sponse" kategorie nie, maar ek dink nie dit is 'n probleem nie. Ek los maar daai kategorie vir ander mense. - Rooiratel (kontak) 19:11, 15 Augustus 2023 (UTC)