Clive Standen
Voorkoms
Clive Standen | |
Geboorte | 22 Julie 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clive Standen (gebore 22 Julie 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Everest (2015) en in die televisiereekse Doctor Who (2005), Robin Hood (2006), en Vikings (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Namastey London
- 2013: Hammer of the Gods
- 2015: Everest
- 2018: Patient Zero
- 2018: In Like Flynn
- 2018: Vault
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Doctor Who
- 2006: Robin Hood
- 2011: Camelot
- 2013: Vikings
- 2015: Vikings: Athelstan's Journal
- 2017: Taken