Diamond White (sangeres)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diamond White | |
Geboorte | 1 Januarie 1999 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diamond White (gebore 1 Januarie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Boo! A Madea Halloween (2016) en Incredibles 2 (2018), en in die televisiereekse Transformers: Rescue Bots (2011) en The Lion Guard (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Boo! A Madea Halloween
- 2018: Incredibles 2
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Transformers: Rescue Bots
- 2013: The Haunted Hathaways
- 2014: Black Hollywood Live: The Beat
- 2015: Guidance
- 2016: The Lion Guard
- 2018: Pinky Malinky
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: I Rock My Tutu
- 2015: Pass It On: Coca-Cola Bottle Song