Gaan na inhoud

Epigram

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Aansienlike deel van Robert Hayman se boek uit 1628, Quodlibets, is toegewy aan epigramme.

'n Epigram is 'n kort, interessante, onvergeetlike, somtyds verrassende of satiriese verklaring. Die woord kom van die Ougriekse ἐπίγραμμα (epígramma, "inskripsie", van ἐπιγράφειν [epigráphein], "om te skryf op, om in te skryf").[1] Hierdie literêre tegniek word reeds vir meer as twee millennia beoefen.

Die teenwoordigheid van geestigheid of sarkasme onderskei nie-poëtiese epigramme van aforismes en spreekwoorde, wat tipies nie daardie eienskappe vertoon nie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "epigram". Online Etymology Dictionary.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

  • Bruss, Jon. 2010. "Epigram." In A Companion to Hellenistic Literature. Geredigeer deur James J. Clauss en Martine Cuypers, 117–135. Chichester, Verenigde Koninkryk: Blackwell.
  • Day, Joseph. 1989. "Rituals in Stone: Early Greek Grave Epigrams and Monuments." Journal of Hellenic Studies 109:22–27.
  • Gow, A. S. F. 1958. The Greek Anthology: Sources and Ascriptions. Cambridge, Verenigde Koninkryk: Drukpers van die Universiteit van Cambridge.
  • Henriksén, Christer (red.). 2019. A Companion to Ancient Epigram. Hoboken: Wiley Blackwell.
  • Nisbet, Gideon. 2003. Greek Epigram in the Roman Empire: Martial’s Forgotten Rivals. Oxford: Drukpers van die Universiteit van Oxford.
  • Nixon, Paul. 1963. Martial and the Modern Epigram. New York: Cooper Square.
  • Petrain, David. 2012. "The Archaeology of the Epigrams from the Tabulae Iliacae: Adaptation, Allusion, Alteration." Mnemosyne 65.4–5: 597–635.
  • Rimell, Victoria. 2008. Martial’s Rome: Empire and the Ideology of Epigram. Cambridge, Verenigde Koninkryk: Drukpers van die Universiteit van Cambridge.
  • Rosen, Ralph. 2007. "The Hellenistic Epigrams on Archilochus and Hipponax." In Brill’s Companion to Hellenistic Epigram: Down to Philip. Geredigeer deur Peter Bing en Jon Bruss, 459–476. Brill’s Companions in Classical Studies. Leiden, Nederland: Brill.
  • Sullivan, John P. 1990. "Martial and English Poetry." Classical Antiquity 9:149–174.
  • Tarán, Sonya Lida. 1979. The Art of variation in the Hellenistic Epigram. Leiden, Nederland: Brill.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]