Gebruikerbespreking:165.143.130.30
Shepstone[wysig bron]
Commons oplaai waardeer. Het nog nie die kuns bemeester nie. JMK (kontak) 13:00, 20 Junie 2011 (UTC)
Foto's van Rugby spelers[wysig bron]
Anoniem - het jy dalk foto's van die ou rugby spelers wie se profiele ek besig is om Wiki te plaas? Oesjaar
- Ek sal bietjie soek. Hopelik kry ons 'n paar. Groete. Anoniem
Begin balans 2012....[wysig bron]
Miskien kan ons sê dat ons 2011 afgesluit het met 40421 artikels! Oesjaar
- Goed gedoen! Oesjaar
Dorpe[wysig bron]
Goeie-aand, Ek sien jy is besig om die dorpe in die Wes-Kaap 'n artikel op wikipedia te gee. Ek het dieselfde gedoen op die Nederlandse wikipedia en het nog 'n excel-dokument met almal informasie oor plekke wat nie 'n artikel gehad het nie (op die Nederlandse wikipedia). Jy kan die bestand kry, as jy wil. As jy die dokument wil hê, kan jy 'n e-pos stuur na my hotmail.com-adres, die adres is dieselfde as my gebruikersnaam. I90Christian (kontak) 20:30, 9 Januarie 2012 (UTC)
- E-pos gestuur. Dankie. Anoniem
Grootrivier[wysig bron]
Anoniem, op skinderhoekie het ek inligting gelos oor Grootrivier. Kan jy help asb? Oesjaar
- Hoe "map" ons die bestaande artikels na Grootrivier (dubbelsinnig). Of is dit ook nie heeltemal reg nie?
- Myns insiens moet die dubbelsinnigheids blad net Grootrivier word, die bestaande Grootrivier moet verander na sê Grootrivier (Gourits), ek het reeds Grootrivier (Tuinroete) geskep en die derde geval kan geskakel word na die Gamtoosrivier. O ja, die foto by Grootrivier is verkeerd, hy moet na Grootrivier (Tuinroete) gaan. Oesjaar.
- Uitgevoer. Iemand moet net asb Grootrivier na Grootrivier (Gourits) skuif en Grootrivier (dubbelsinnig) na Grootrivier. Groete. Anoniem
Rooilippies-drievin: Taxoboks asb![wysig bron]
Rooilippies-drievin: Taxoboks - kan jy help asb? Oesjaar
- Is die Latynse naam reg? Helcogramma obtusirostre miskien?
- Dit was eers so geklassifiseer (endemies tot Rooi See) maar het verander. Ek sal nota maak en Heemstra kontak. Hier is 'b probleem.
- Kan ek voorlopig Helcogramma obtusirostre se taxoboks by die artikel sit?
- Dit was eers so geklassifiseer (endemies tot Rooi See) maar het verander. Ek sal nota maak en Heemstra kontak. Hier is 'b probleem.
- www.Fishbase.org erken Helcogramma obtusirostris wel as die Rooilippies-dreivin. Maak in elk geval so.
- Sit Helcogramma obtusirostre in, ek sal hom regdokter! Oesjaar.
Phil Heemstra se nuwe boek![wysig bron]
Die nuwe weergawe van Phil Heemstra se boek kom blykbaar later die jaar uit - 5 volumes en al die visse van die Westelike Indies Oseaan! Oesjaar
- Woa, 5 volumes! Dit behoort jou vir 'n rukkie uit die moeilikheid uit te hou... :-)
- Ja en in die skeihof ook!
Kan jy help met foto's asb? Oesjaar
Afrikatale[wysig bron]
Dankie! Jcwf (kontak) 12:17, 8 Mei 2012 (UTC)
- Groot plesier! Groete. Anoniem
Kan 'n lyn ingesit word wat wys die hoeveelste Springbok die speler is? Oesjaar
- Mens kan seker, maar die sjabloon kan vir enige rugbyspeler gebruik word, nie net Springbokkapteins nie. Groete. Anoniem
Plante en bome[wysig bron]
Lekker om te sien hoe al die dinge bymekaar uitkom! Oesjaar
- Ja, dit begin al skaflik lyk. Maar baie werk lê nog voor. Hoop ons sal nog meer mense kan betrek.
Ons gaan! Dit gebeur al reeds! Onthou Pratley Putty ook, word gemaak in Krugersdorp, my tuisdorp.
Commons fotos[wysig bron]
Dankie vir die byvoeg van Commons fotos. In die geval van die Boesmansgif, is die ander fotouitkennings egter verkeerd, almal A. oblongifolia, dis hoekom ek die hoofprent verander het. En op Engelse wikipedia, spesifiek by plante, is ek al voorheen terreggewys dat 'n wikipedia artikel nie eintlik 'n galery van fotos is nie, sien Hippobromus pauciflorus. Commons is eintlik maar 'n hulpbron waaruit die artikel spaarsamig gebruik wanneer die artikel voldoende uitgebreid is, en meestal is die onderskrifte ook bondig. JMK (kontak) 12:08, 27 Julie 2012 (UTC)
- 'n Oplossing is 'n inlyn-Commons-skakel soos ek onlangs op die geselshoekie aangevra het. Indien daar ekstra fotos is, kan die leser wat verder belangstel dan die fotostelle opsoek. JMK (kontak) 12:10, 27 Julie 2012 (UTC)
- Haal hulle gerus uit en rapporteer sommer die probleem op die Commons-projek. Ek kan egter nie belowe om minder foto's te gebruik nie. Ek is maar 'n "sucker" vir mooi prentjies en dit het tog opvoedkundige waarde ook. As mens kan agterkom wat aangaan sonder om te veel van 'n artikel se woorde te lees is ek op my gelukkigste! Groete. Anoniem
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |