Grant Williams (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Grant Williams | |
![]() | |
Geboortenaam | John Joseph Williams |
---|---|
Geboorte | 18 Augustus 1931 |
Sterfte | 25 Julie 1985 (op 53) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Grant Williams (18 Augustus 1931 – 25 Julie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Incredible Shrinking Man (1957), The Monolith Monsters (1957), en Doomsday Machine (1972), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1956: Outside the Law
- 1957: The Incredible Shrinking Man
- 1957: The Monolith Monsters
- 1959: Lone Texan
- 1960: 13 Fighting Men
- 1960: The Leech Woman
- 1962: The Couch
- 1971: Brain of Blood
- 1971: How's Your Love Life?
- 1972: Doomsday Machine
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1959: Hawaiian Eye
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: The Iron Horseman