Hannah Marks
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hannah Marks | |
![]() | |
Geboorte | 13 April 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hannah Marks (gebore 13 April 1993) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Runaways (2010), The Amazing Spider-Man (2012), en Anesthesia (2015), en in die televisiereeks Dirk Gently's Holistic Detective Agency (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Danika
- 2010: The Runaways
- 2012: The Amazing Spider-Man
- 2015: Anesthesia
- 2016: Punk's Dead: SLC Punk 2
- 2016: Hard Sell
- 2018: High Resolution
- 2018: Almost Home
- 2018: After Everything
- 2018: Banana Split
- 2019: Daniel Isn't Real
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Necessary Roughness
- 2016: Dirk Gently's Holistic Detective Agency
Video's
[wysig | wysig bron]- 2014: The Slap