Humansdorp (kiesafdeling)
Voorkoms
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/9/9b/Paul_Sauer.jpg/230px-Paul_Sauer.jpg)
Humansdorp was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar.
Bronne[wysig | wysig bron]
- Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.