Koebeerivier
Voorkoms
Koebeerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Doringrivier |
Monding-hoogte | 409 m |
Koördinate: 31°52′33″S 19°01′35″O / 31.87583°S 19.02639°O |
Die Koebeerivier is 'n rivier wat suidwaarts vloei in die verrenoorde van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vorm vir sy hele lengte die provinsiale grens met die Noord-Kaap.
Oorsprong[wysig | wysig bron]
By die samevloei van die Klein-Koebee met die Oorlogskloofrivier suid van die Oorlogskloof en 30 km oos van Klawer.
Monding[wysig | wysig bron]
Die rivier mond in die Doringrivier wat weer by die Olifants (Weskus) aansluit.
Verwysings[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.