Gaan na inhoud

Lys van konings van die Wes-Gote

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Maksimum omvang van die Wes-Gotiese Koninkryk van Toulouse in 500.

Hieronder volg 'n lys van konings van die Wes-Gote.

Konings van die Wes-Gote[wysig | wysig bron]

Vroeë konings[wysig | wysig bron]

  • Rausimond, omstreeks ??-324, stamhoof
  • Ariarik, omstreeks ??-330
  • Geberik, omstreeks 330-350
  • Fritigern, omstreeks 369-380
  • Atanarik, 369-381

Balti-dinastie[wysig | wysig bron]

  • Alarik I omstreeks 395-410, plunder Rome
  • Athaulf 410-415, na Gallië
  • Sigerik 415
  • Wallia 415-418, na Spanje. Verslaan die Silingi en Alani
  • Teodorik I 418-451
  • Torismund 451-453
  • Teodorik II 453-466, broer
  • Eurik 466-485, broer
  • Alarik II 485-507
  • Gesalik 507-511
  • Oos-Gotiese regentskap van Teodorik die Grote (511-526)
  • Amalarik 526-531

Latere konings[wysig | wysig bron]

  • Teudis 531-548
  • Teudigisel 548-549
  • Agila I 549-554
  • Atanagild 554-567
  • Liuva I 567-572, laat die bestuur van die koninkryk oor aan sy broer Leovigild
  • Leovigild 567-586
  • Rekkared I 586-601
  • Liuva II 601-603
  • Witterik 603-610
  • Gundemar 610-612
  • Sisebut 612-621
  • Rekkared II 621
  • Swintila 621-631
  • Sisenand 631-636
  • Chintila 636-640
  • Tulga 640-642
  • Chindaswinth 642-653
  • Rekkeswinth 653-672
  • Wamba 672-680
  • Erwig 680-687
  • Ergica 687-702
  • Witisa 702-709
  • Roderik 710-711

In 711 is die Wes-Gotiese Ryk verower deur die More.

  • Agila II, 711-714 (sonder werklike gesag) Tarragona en Narbonne
  • Ardon, 714-725 (sonder werklike gesag) Narbonne (tot 722) en Navarra
  • Pelajo, koning van Asturië 718-737