Sammy Cohen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sammy Cohen | |
Geboorte | 8 Desember 1902 |
---|---|
Sterfte | 30 Mei 1981 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sammy Cohen (8 Desember 1902 – 30 Mei 1981) was 'n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Plastered in Paris (1928), Battle of Broadway (1938), The Fighting 69th (1940), en Duke of the Navy (1942).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1927: Colleen
- 1927: The Gay Retreat
- 1928: Plastered in Paris
- 1928: Homesick
- 1928: Why Sailors Go Wrong
- 1933: Arizona to Broadway
- 1933: Sailor's Luck
- 1936: The Phantom of the Range
- 1936: Rip Roarin' Buckaroo
- 1938: Battle of Broadway
- 1940: The Fighting 69th
- 1942: Duke of the Navy