Traci Dinwiddie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Traci Dinwiddie | |
![]() | |
Geboorte | 22 Desember 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Traci Dinwiddie (gebore 22 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Elena Undone (2010) en in die televisiereekse Supernatural (2005) en The Walking Dead (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Ball of Wax
- 2003: Dog Nights
- 2006: Find Love
- 2007: The Anatolian
- 2008: The Candlelight Murders
- 2010: Elena Undone
- 2012: Destiny Road
- 2015: Raven's Touch
- 2015: Stuff
- Awakened
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1995: Sailor Victory
- 2005: Supernatural
- 2008: Random Comedies
- 2010: The Walking Dead
- 2012: Zombies VS. Ninjas: The Web Series