Wikipedia:Bladsyverwydering/Duncanstraat, Pretoria
Voorkoms
Duncanstraat, Pretoria[wysig bron]
Sperdatum: |
---|
27 Junie 2010 |
(besprekingsblad • geskiedenis • logboeke)
- Verwyder - noemenswaardigheid word betwis. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 21:52, 13 Junie 2010 (UTC)
- Hou - Dalk nie so bekend soos die Champs-Élysées in Parys of St Georges Terrace in Perth of St Martin's Place in Sydney nie maar dit is tog 'n hoofroete in daardie deel van Pretoria en ek vind dit interresant om te weet waar die naam vandaan kom.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur RAM (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Hou 'n Artikel met 5138 verwysings net in Beeld is mos noemenswaardig, of hoe? Baai. Ekke– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.128.189 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Nee, nie outomaties nie - die verwysings noem die straat terloops, maar dek in feite ander onderwerpe. 'n Noemenswaardige onderwerp is die onderwerp van die bronmateriaal. My suster het 31 verwysings in Beeld en my broer 5, maar ek is die laaste persoon wat op 'n artikel vir hulle sal aandring. Anrie (kontak) 08:15, 14 Junie 2010 (UTC)
- In daai geval sal jy die helfte van die artikels hier saam met Duncanstraat moet skrap. Nie dat ek regtig omgee nie. Neuk voort! Baai. Alweer ekke.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.128.189 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Nee, nie outomaties nie - die verwysings noem die straat terloops, maar dek in feite ander onderwerpe. 'n Noemenswaardige onderwerp is die onderwerp van die bronmateriaal. My suster het 31 verwysings in Beeld en my broer 5, maar ek is die laaste persoon wat op 'n artikel vir hulle sal aandring. Anrie (kontak) 08:15, 14 Junie 2010 (UTC)
- Hou - Daar is tog nuttige informasie in. hansjoseph (kontak) 12:51, 19 Junie 2010 (UTC) (Terloops sal "ekke" asb. ophou om anoniem kommentaar te lewer? As jy nie Man (of vrou) genoeg is om agter jou kommentaar te staan nie, is dit niks werd nie. Groete hansjoseph (kontak) 12:51, 19 Junie 2010 (UTC)
- Kommentaar Ek wil dit net duidelik maak dat ek ook vir die behoud van die artikel is, maar weereens "nuttig" kan nie gebruik word om 'n artikel te behou nie. Ek is seker daar is genoeg bronmateriaal oor die straat - sal dit nog voor die 27ste opsoek. Anrie (kontak) 12:55, 19 Junie 2010 (UTC)