Kraai
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/72/Disambig.svg/25px-Disambig.svg.png)
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kraai |
Uitspraak
- IPA: [krɑːɪ̯]
Met Arabiese letters
- كْرَايْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein sterrebeeld aan die suiderhemel (Latyns Corvus).
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Kraai | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kraai.