appel
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
appel | appels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
appeltjie | appeltjies |
Uitspraak
Woordafbreking
- ap•pel
Met Arabiese letters
- اَپِلْ , meervoud: اَپِلْسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (vrugte) Soet, vlesige vrug ( Malus domestica).
- Vuis.
Voorbeeldsinne
- Volgens oorlewering het Wilhelm Tell, 'n legendariese boogskutter van Switserland, in 1307 'n appel met 'n enkele pyl van sy kruisboog van sy seun se kop afgeskiet.
- Sy swaai al weer appels op die speelgrond.
Spreekwoorde
- «'n Appeltjie te skil.»
- Iemand uittrap of redeneer oor 'n saak.
- «Die appel val nie ver van die boom af nie»
- Die geaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeërf.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor appel.
Limburgs (li)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
appel m | eppel |
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Appel, 'n vrug.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | appel m | appels, appelen |
Verkleinwoord | appeltje, (Vlaams:) appelke |
appeltjes, (Vlaams:) appelkes |