Gaan na inhoud

dweper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dweper     dwepers  
dwe•per
'n Oordrewe voorstander van 'n bepaalde saak; erg begeesterde persoon; opsweper.
Tog was hy ’n man van ruim beginsels, allermins ’n dweper, en vergewensgesind omdat hy terdeë van sy eie tekortkominge bewus was.

    Sinonieme

fanatikus

    Vertalings

  Vertalings:    dweper
Engels: fanatic(en), enthusiast(en)
Nederlands: dweper(nl)