Gaan na inhoud

religie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Religieuse simbole.
Enkelvoud Meervoud
  religie     religieë  
Van die Latynse religio, 'n woordvorm van religo.
re‧li‧gie
Verskeie sisteme van geloof, godsdiens, en praktyk wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: religion(en)
Nederlands: religie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor religie.