rolroer
![](https://cdn.statically.io/img/upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/cc/Aileron_roll.gif/220px-Aileron_roll.gif)
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rolroer | rolroere |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Deur die rolroer op te beweeg, sal die vlerk sak.
- Die rolroere werk in teenoorgestelde rigtings; as die een opgaan, gaan die ander een af.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rolroer.