Gaan na inhoud

skreeu

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die skreeu, deur Edvard Munch.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skreeu 
Verlede Tyd  ek   het geskreeu        
  1. Gil; hardop uitroep, dikwels 'n gevolg van pyn, angs, skrik of woede.
  2. 'n Babatjie wat hardop huil.
  3. (dieregeluid) Die geluid wat jakkalse, kiewiete of sonbesies maak.[1]
  1. Hy skreeu soos 'n meisie toe die baksteen op sy toon val.
  2. Die babatjie skreeu verskriklik.
  3. 'n Jakkals skreeu in die nag.
Moord en brand skreeu (baie lawaai maak).
Moenie hoera skreeu voor jy oor die brug is nie (moenie te bly raak as jy nog nie die uitslag gekry het nie).
skree

    Vertalings

  Vertalings:   1. Gil, uitroep.
Engels: shout(en), cry(en)
Nederlands: schreeuw(nl)
Enkelvoud Meervoud
  skreeu     —  
'n Harde gil.
Toe sy die muis sien, gee sy een skreeu en hardloop weg.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: yell(nl), scream(en)
Nederlands: schreeuw(nl)