Gaan na inhoud

Winde opbreek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Winde opbreek is die proses waartydens lug uit die maag deur die mond ontsnap.

In die mediese vakterminologie verwys oprisp (Latyn: ructus) na die handeling waarby 'n hoeveelheid gas wat in die maag opgehoop het, deur die slukderm en mond na buite gedryf word.